Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago
Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo.
Vereistes:
- Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur
- Kennis van wild-, vee- of gemengde boerdery
- Sterk bestuurs- en leierskapvaardighede
- Geldige bestuurslisensie
- Basiese kennis van begrotings en administrasie
- Vermoë om onafhanklik te werk
Verantwoordelikhede:
- Bestuur van plaaswerkers en daaglikse aktiwiteite
- Toesig oor infrastruktuur en onderhoud
- Vee- en/of wildbestuur
- Voorraadbeheer en aankope
- Verseker dat die plaas glad en doeltreffend funksioneer
Kwalifikasies:
- Diploma of sertifikaat in Landbou sal voordelig wees
