personeel werwing

Bosveld Talent

Regte Mense Regte Geleenthede

Bosveld Talent spesialiseer in professionele werwing vir plaasbestuur, gasvryheidsdienste, spyseniering, chefs en lodge personeel regoor Suid-Afrika.

Resultate

Plaas & Gasvryheid

555

Aktiewe Kandidate

270

Aktiewe Werkgewers

Bestuur & Landbou

Plaasbestuurders
Assistent Plaasbestuurder
Wildsplaas Bestuurder
Veldwagters & Gidse

Sien beskikbare Poste

Gasvryheid

Lodge Bestuurders
Gasteverhoudings
Huishouding
Kroegpersoneel

Sien beskikbare Poste

Sjefs & Kulinêre

Hoof / Sous sjefs
Kombuisbestuurders
Kombuisassistente
Spysenieringspersoneel

Sien beskikbare Poste

Ander

Finansies
Administratief
Ontvangs
Algemene Ondersteuning

Sien beskikbare Poste

Nuwe Poste

Poste Beskikbaar

Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago

Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo.

Vereistes:

  • Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur
  • Kennis van wild-, vee- of gemengde boerdery
  • Sterk bestuurs- en leierskapvaardighede
  • Geldige bestuurslisensie
  • Basiese kennis van begrotings en administrasie
  • Vermoë om onafhanklik te werk

Verantwoordelikhede:

  • Bestuur van plaaswerkers en daaglikse aktiwiteite
  • Toesig oor infrastruktuur en onderhoud
  • Vee- en/of wildbestuur
  • Voorraadbeheer en aankope
  • Verseker dat die plaas glad en doeltreffend funksioneer

Kwalifikasies:

  • Diploma of sertifikaat in Landbou sal voordelig wees

Beskrywing

Job Category

Plaasbestuur & Landbou

Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo. Vereistes: Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur Kennis van wild-, vee- of gemengd...

Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago
Doen algemene herstelwerk, instandhouding en tegniese ondersteuning op die terrein. Vereiste ondervinding: 2–5 jaar ervaring in onderhoud of algemene handewerk Kennis van basiese elektriese, loodgieter of bouwerk is ’n voordeel Praktiese probleemoplossingsvaardighede Betroubaar en selfstandig

Beskrywing

Job Category

Algemene Plaaswerk, Onderhoud & Tegniese Dienste

Doen algemene herstelwerk, instandhouding en tegniese ondersteuning op die terrein. Vereiste ondervinding: 2–5 jaar ervaring in onderhoud of algemene handewerk Kennis van basiese elektriese, loodgie...

Voltyds
Mpumalanga
Posted 2 months ago
Bestuur die kombuis, skep spyskaarte en verseker hoë kwaliteit kosstandaarde. Vereiste ondervinding: 5+ jaar ervaring as sjef (verkieslik uitvoerende of sous sjef) Ervaring in lodge/hotel kombuise is ’n voordeel Sterk kennis van kombuisbestuur en kosvoorbereiding Kreatiwiteit en spyskaartontwikkeling

Beskrywing

Job Category

Sjefs & Kulinêr

Bestuur die kombuis, skep spyskaarte en verseker hoë kwaliteit kosstandaarde. Vereiste ondervinding: 5+ jaar ervaring as sjef (verkieslik uitvoerende of sous sjef) Ervaring in lodge/hotel kombuise is...

Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago
Hantering van gaste, besprekings en algemene front-desk administrasie. Vereiste ondervinding: 1–3 jaar ervaring in ontvangs of kliëntediens Basiese rekenaar- en besprekingsstelsels kennis Professionele en vriendelike houding Goeie kommunikasievaardighede

Beskrywing

Job Category

Administrasie, Lodge & Gaste Dienste

Hantering van gaste, besprekings en algemene front-desk administrasie. Vereiste ondervinding: 1–3 jaar ervaring in ontvangs of kliëntediens Basiese rekenaar- en besprekingsstelsels kennis Professio...

Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago
Bestuur daaglikse operasies op ’n wildsplaas, insluitend personeel, wild en toerisme-aktiwiteite. Vereiste ondervinding: 3–8 jaar ervaring in wildsplaas- of lodgebestuur Kennis van wildbestuur en bewaring Ervaring in gasvryheid is ’n voordeel Sterk leierskap en organisatoriese vaardighede Tipe: Voltyds | Sektor: Plaasbestuur en Landbou

Beskrywing

Job Category

Lodge & Gaste Dienste, Wildsplaas & Safari

Bestuur daaglikse operasies op ’n wildsplaas, insluitend personeel, wild en toerisme-aktiwiteite. Vereiste ondervinding: 3–8 jaar ervaring in wildsplaas- of lodgebestuur Kennis van wildbestuur en ...

Wie is ons

Bosveld Talent is ’n gespesialiseerde werwingsmaatskappy wat fokus op die plasing van uitsonderlike talent in sleutelrolle binne die plaasbestuur, landbou en gasvryheidsbedrywe. Ons verstaan dat elke posisie ’n kritieke rol speel in die sukses van ’n onderneming—of dit nou op ’n wildsplaas, ’n werkende plaas of in ’n lodge is.

Ons benadering is eenvoudig: ons verbind die regte mense met die regte omgewings waar hulle kan groei, waarde toevoeg en langtermyn sukses bou. Met ’n sterk fokus op betroubaarheid, praktiese ervaring en karakter, verseker ons dat elke plasing sinvol en volhoubaar is.

Ons Sektors

Plaasbestuur & Landbou

Gasvryheidsdienste & Lodge Personeel

Sjefs & Kombuis Personeel

Algemene Ondersteuning Personeel

Waarom Besighede Ons Vertrou

Ons verstaan die unieke behoeftes van plase, lodges en gasvryheidsbesighede, en pas elke werwingsproses daarvolgens aan. Ons fokus op mense en langtermyn verhoudings eerder as vinnige plasings, en bou sterk verbintenisse tussen werkgewers en werksoekers. Ons stuur slegs geskikte kandidate wat werklik by die rol, span en kultuur pas, en bied duidelike terugvoer met vinnige diens sodat jy altyd ingelig is en vinnig die regte aanstellingsbesluit kan neem.

Hoekom Bosveld Talent?

Bedryfspesifieke Werwing

Betroubare en doeltreffende plasing

Kwaliteit Bo Kwantiteit

Oop Kommunikasie

Top Talent

Top Kandidate by Bosveld Talent

Finansiëlebestuurder

Johan DT

BCom Finbestuur-graad, meer as 15 jaar ondervinding, Sterk administratiewe en begrotingsbestuur vaardighede. Sterk rekenaarvaardigheid. Bekwaam in finansiële bestuur en die optimalisering van daaglikse besigheidsprosesse.

Plaasbestuurder

George L

Betroubare, sober en praktiese plaasbestuurder met 10 jaar ervaring in plaasbestuur, personeelbestuur en infrastruktuur instandhouding. Sterk leierskap en ’n goeie begrip van die daaglikse uitdagings.

Bestuur Paartjie

Jan & Ansie VDM

Professionele lodge paartjie met ervaring in gasvryheid, lodge bestuur en gasteverhoudinge. ’n Sterk span wat fokus op uitstekende diens, gladde daaglikse operasies en die skep goeie gaste-ervaring.

Bosveld Talent

Ons verbind besighede met betroubare, vaardige en professionele talent binne plaasbestuur, landbou, gasvryheid, kulinêre dienste en algemene ondersteuningsrolle regoor Suid-Afrika.

Kandidaat & Kliënt Ervarings

Bosveld Talent het vir ons ’n uitstekende plaasbestuurder gevind wat perfek by ons werksomgewing en span pas. Die proses was professioneel, vinnig en sonder moeite.
C

Janamie M
Wildsplaas Eienaares

Ons het gesukkel om betroubare lodge personeel te kry totdat ons met Bosveld Talent begin werk het. Die kwaliteit van kandidate en diens was van die begin af uitstekend.
C

Anika V
Lodge Bestuur

Bosveld Talent het my gehelp om ’n pos te kry. Die proses was eenvoudig, professioneel en ek het vinnig terugvoer gekry. Ek is dankbaar vir die geleentheid wat hulle vir my oopgemaak het.
C

Thandi M
Kandidaat in Gasvryheid

Contact

Diensarea
Suid Afrika

Kontak Nommer
+27 (0)79 5111 454

Epos ons gerus by
gesels@bosveldtalent.co.za

Kontak Ons

error: Content is protected !!