Voltyds
Limpopo
Posted 2 months ago

Ons is opsoek na ’n ervare en gemotiveerde Plaasbestuurder vir ’n gevestigde wild- en beesplaas in Limpopo.

Vereistes:

  • Minimum 5 jaar ondervinding in plaasbestuur
  • Kennis van wild-, vee- of gemengde boerdery
  • Sterk bestuurs- en leierskapvaardighede
  • Geldige bestuurslisensie
  • Basiese kennis van begrotings en administrasie
  • Vermoë om onafhanklik te werk

Verantwoordelikhede:

  • Bestuur van plaaswerkers en daaglikse aktiwiteite
  • Toesig oor infrastruktuur en onderhoud
  • Vee- en/of wildbestuur
  • Voorraadbeheer en aankope
  • Verseker dat die plaas glad en doeltreffend funksioneer

Kwalifikasies:

  • Diploma of sertifikaat in Landbou sal voordelig wees

Beskrywing

Job Category

Plaasbestuur & Landbou

Doen Aansoek

A valid email address is required.
A valid phone number is required.
error: Content is protected !!